Couples Maternity Portraits Uncategorized

Gerdie & Armando maternity shoot @ Kingdoms Lodge, Groblersdal

Her arrival grows near, a precious baby girl is almost here!

What an awesome afternoon spent with Gerdie & Armando doing this photo shoot. They are expecting their first bundle of joy – a little girl!

Ons het eers tussen die bome en grasse baljaar en daarna ook ‘n draai gemaak in die lusern lande – gelukkig met die toestemming van die boer!

Dankie dat julle hierdie spesiale tyd in julle lewe met my deel, dit was ‘n voorreg om hierdie fotosessie saam met julle te doen.

Ek kan nie wag om Louane te ontmoet nie!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *