Couples Family Personal Portraits

Wedding Anniversary (family) shoot…at Klipriviersberg Nature Reserve

Remember the yesterdays! Plan your tomorrows and celebrate your today!

‘n Huwelik is net soos ‘n tuin wat jy moet gereeld water gee en die onkruid wat dreig om oor te neem, uit te trek sodat die saadjies van liefde en erkenning wat jy plant die blomme van vreugde word wat jy later in die tuin van jou huwelik kan pluk!

Baie geluk met julle huweliksherdenking en baie dankie dat ek kon deel wees van julle spesiale dag! Mag julle toekoms saam oorloop van seëninge! Liefde Ma

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *